Dis ‘n kosbare juweelkis vol kleinood-taalskeppings en praatgebruike wat die leser bekoor en verstom. Dis so goed jy was daar, Karlien.

Elma Potgieter

Aktrise, skrywer en vertaler